Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Ann Taylor | |
Geboortenaam | Julie Ann Taylor |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Ann Taylor (gebore 29 Januarie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Akira (1988), Patlabor: The Movie (1989), en Patlabor 2: The Movie (1993), en in die televisiereeks Bleach: Burîchu (2004).